Koeberg

Die Koeberg-kernkragsentrale
Koeberg van nader
Teken verbied toegang tot Koeberg-kernkragsentrale
Koeberg is in Suid-Afrika
Koeberg
Koeberg
Ligging van die Koeberg-kernkragsentrale

Koeberg in die provinsie Wes-Kaap (Republiek van Suid-Afrika) is die eerste en enigste kernkragsentrale op die vasteland van Afrika, wat op 15 Maart 1984 sy kritiese fase bereik. Op 4 April van dieselfde jaar begin die kernreaktor vir die eerste keer elektrisiteit opwek, gevolg deur die tweede reaktor op 25 Julie 1985.

Koeberg beskik oor twee turbogenerators van 921 megawatt elk, wat tot die grootstes in die Suidelike Halfrond behoort.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search